The Victoria House
Beskrywing
Hierdie luukse suite beskik oor 'n koningingrootte-bed met suiwer donsduvets en kraakvars wit linne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad, stort, wasbak en toilet. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, 'n kluis vir waardevolle items, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse suite het 'n koningingrootte-bed met donsveerduvets en skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie.

Hierdie luukse suite het 2 driekwartbeddens met donsveerduvets en skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse suite het 'n koningingrootte-bed met donsveerduvets en skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse suites het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix, lugversorging, 'n kluis en 'n haardroër. Kamerdiens is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons Luukse Suites het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie suite het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met Netflix, lugversorging en 'n haardroër. Kamerdiens is op aanvraag beskikbaar, en 'n veilige kluis is in die kamer beskikbaar. Daar is geen bad in hierdie kamer nie, slegs 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-hemelbed met donsveerduvets en skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die suite is met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n eetarea, 'n groot privaat stoep en 'n ingangsportaal.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite, ook bekend as die Bruidegom se kamer, het 'n koningingrootte-hemelbed met donsveerduvets en skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse gesinsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, albei met donsveerduvets en skoon, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is met lugversorging, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie toegerus. 'n Ekstra driekwartbed kan teen 'n ekstra koste voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang