Successfully reported
+69

The Victoria House

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R999 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Victoria House bied gemaklike gastekamers en is geleë in die hartjie van Ficksburg, aan die voet van die pragtige Imperani-berg. Hierdie gastehuis is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word.

Verblyf Die Victoria House bestaan uit 9 individueel versierde kamers, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind. Elke Victoriaanse tema kamer beskik oor 'n privaat badkamer en bevat geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV met 'n Netflix-app, 'n kluis om waardevolle items te bêre, en tee- en koffiemaakgeriewe. Haardroërs kan op aanvraag gereël word.

Ontbyt is ingesluit. Ander maaltye kan vooraf gereël word, teen verskillende kostes. Die gastehuis bied WiFi-toegang, 'n gaste-sitkamer met 'n goed gevulde kroeg, goed versorgde tuine en veilige parkering vir voertuie.

Die Victoria House kan ook funksies soos hoë tee, verjaardagvieringe, intieme troues en ander spesiale privaat geleenthede aanbied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bernice S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek om ons roadtrip af te sluit. Onvergeetlik en onverbeterlik. Fantastiese ervaring. Kamers stylvol. Hoofhuis stunning en kos onverbetelik.
Mei 2025
Elize J
Saam met lewensmaat
5.0
Welkom en warm atmosfeer. Beslis die moeite werd. Fantastiese diens en gasvryheid. Dadelik tuis gevoel. Aandete en ontbyt was besonders en die hele at...
Sien meer
Mei 2025
Steve D
5.0
Highly recommend! Excellent! Super friendly hosts, a beautiful house, the rooms are spotless, tastefully furnished, with clear attentio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Thololo Andries P
Gesin met klein kinders
5.0
Well kept place and beautiful. The place is beautiful. The staff/owner has a good sense of servicing the customer. They made sure that ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Hans N
4.0
Gerieflike verblyf. Aangename verblyf in die kamer. Baie gerieflike bed en pragtige linne en warm duvet in die kamer. Baie volledige kroeg en eetgoed ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink The Victoria House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Erwee Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7902e7539cb5bee777d46e7250b0e3490dca96886f2f9b5a6716b341430df7124f2b94b463159439309675affcec82ac6c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 4 Erwee Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.868310098096 27.873323274769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang