Successfully reported
+38

The View

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Milkwood Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The View bied eksklusiewe oornagverblyf in Port Alfred. Die huis is naby die strand, restaurante en 'n paar winkels.

Die huis het slaapplek in 4 kamers wat individueel versier is en 'n stoep met 'n see- en strand-uitsig deel. Die kamers het elk 'n gemaklike bed, gehaltelinne en badhanddoeke. Elke badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Sekere kamers het 'n en suite-badkamer en ander kamers deel 'n badkamer.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea met 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Die eetarea het 'n uitsig oor die see en daar is 2 etenstafels met 8 stoele elk. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n koffietafel en 'n TV.

Ontspan by die swembad, gebruik die WiFi, bederf jouself met die pragtige uitsig van die balkon af of steek die braai aan.

Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanna Adriana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Milkwood Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink The View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Milkwood Avenue, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9352053526df7b242bf59a2e507c9ae237cbf047f006f31f3894b141231e1ecfde1f1d68c8feb88048e5b39e604a9760c5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Milkwood Avenue Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606561918649 26.890553379762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang