Successfully reported

The View

Selfsorg
Loft
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie gemaklike eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 'n Solderarea bo bevat 2 enkelbeddens wat gekombineer kan word om 'n dubbelbed te skep, wat dit ideaal maak vir gesinne of klein groepies. Die eenheid bied ook 'n klerekas, 'n volledig toegeruste kombuis met alle nodige geriewe, en 'n knus leefarea met DStv en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Vermaak
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
TV
Slim
Huisreëls

The View word via trappe bereik word en is moontlik nie vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik nie.
Let asseblief op dat die eienaars op die perseel woon.
Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Die beddegoed word een keer per week omgeruil.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaardwoonstel
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n knus dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir kinders in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv-kanale, gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.

Huisreëls

The View word via trappe bereik word en is moontlik nie vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede geskik nie.
Let asseblief op dat die eienaars op die perseel woon.
Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Die beddegoed word een keer per week omgeruil.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66D Kerk Street, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90b3205d2f8d0e04cd0dcf8ea1d6c40c7043c389930276b13bf4884a4c2e07d8807cc8399f5882cf7f8e5c431b4f942a753a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 66D Kerk Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949260089637 22.470050299226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang