The View at Whale Cove
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The View at Whale Cove bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in De Kelders. Die woonstel spog met 'n lieflike uitsig oor die baai vanaf die stoep en gaste kan ook walviskyk van daar af gedurende die walvisseisoen.
Die woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, maar let daarop dat nie 'n deur vir die en suite-badkamer is nie. Die hoofbadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met al die basiese toebehore toegerus.
Die oopplan-leefarea langsaan het rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met 'n uitsig oor die groenstrook vol fynbos oorkant die pad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
The View at Whale Cove is naby die middedorp met restaurante en winkels. Die hoofstrand en Klipgatgrotte is sowat 2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 95 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The View at Whale Cove het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 95 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang