The View of Dainfern
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 27 Feb 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Broadacress Drive, Dainfern, Gauteng, 2055, Gauteng
-
Vanaf
R859R645 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The View of Dainfern is 'n moderne, gemeubileerde selfsorgwoonstel in Dainfern. Dit is binne 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke.
Die sitarea lei na die privaat balkon. Daar is 'n lieflike braai en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Malcolm Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 87 Broadacress Drive, Dainfern, Gauteng, 2055, Gauteng
- Gaste dink The View of Dainfern het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Broadacress Drive, Dainfern, Gauteng, 2055, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang