The View On Nyle
Beskrywing
Die Standaardkamers beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, 3 met 'n stort, wasbak en toilet en 3 met 'n stort, wasbak, toilet en bad. Daarbenewens is die kamers toegerus met 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. 2 van hierdie eenhede het 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Huisreëls
Geen rook binne die kamers nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Nylrivier Avenue, Cashan, Rustenburg, 0031, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang