The View Swellendam B&B
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 590R1 272 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The View Swellendam B&B is in 'n lieflike deel van Swellendam met 'n uitsig op die Langeberge, naby die dorp se historiese geboue, museums en restaurante. Dié gesinshuis is onlangs opgeknap en in 'n lowerryke tuin geleë waarin gaste kan ontspan.
Verblyf is beskikbaar in 4 individuele en suite-kamers. Elke kamer het 'n berg-uitsig en beskik oor 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi. 'n Daaglikse ontbyt is ingesluit.
Ons bied ook veilige parkeerplek en 'n braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The View Swellendam B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang