Successfully reported
+23

The Views Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Views Guesthouse is 'n gastehuis, in die dorpie, Piketberg, aan die voet van die skouspelagtige Piketberg.

Akkommodasie word gebied in kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, of in 'n suite met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, behalwe die kamers met 2 enkelbeddens wat 'n badkamer deel. Geriewe sluit lugversorging, 'n slim-TV met WiFi in. Alhoewel ontbyt nie ingesluit is by die tariewe nie, is dit op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel vir gaste se gebruik.

Die verblyf is ook naby skole, besighede en die munisipaliteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Riëtte V
Saam met vriende
5.0
Die uitsig vanaf die stoep slaan jou asem weg! Ruim kamer met 'n pragtige uitsig vanaf die kamer se stoep, met sonsopkoms én sonsondergang. Kombuisie,...
Sien meer
Aug 2025
Annalise W
Saam met lewensmaat
5.0
I enjoyed every moment. I had a well-deserved stay at the Views. Staff were very kind and friendly. Awesome atmosphere to connect to yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Leanne M
5.0
Awesome. Baie lekker. Vriendelike mense. Sal weer kom.
Des 2024
Raylene U
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige view. Vriendelike diens en waarde vir geld.
Des 2024
Leanne M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Die view is amazing. Baie lekker gebly. Baie gasvry.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 55 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Views Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfx6bQIhgq7W2ARZvhJXvv7Exzc6BwXhTVPiJcnq9BAmaJCorYf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 55 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.902303918323 18.749360812967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang