Successfully reported

The Views

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Belinda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Breathtaking views! Absolutely beautiful place. It is well recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful. Beautiful house, well equipped, perfectly positioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

'n Heerlike selfsorg lekker-kuierhuis met die mooiste uitsig! Wat 'n wonderlike plek om te bly - die selfsorghuis en 2 woonstelle het werklik alles wat jy aan kan dink of kan nodig kry. Die ligging is fantasties, die uitsig op die Sonderend Berge is ongelooflik en mens kan ure op die stoep sit en kuier. Daar is 'n gesellige boma-braai area en ook 'n gasbraai onderdak. Die plek is skoon, baie goeie kwaliteit beddegoed en daar is genoeg badkamers. Die eienaars is wonderlike mense en ons het tot vriende gemaak met Piccatso die kat. Die vriendelike ou wat mens incheck, is heeltyd beskikbaar vir enige vrae en ontvang mens persoonlik om seker te maak als is in orde. Ons kan The Views hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean Lester K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Amazing! What a magical home! Loved every second of our stay .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Onvergeetlike naweek! Ons het 'n heerlik gebly in 'n goed versorgde huis, waar die eienaar aan alles gedink het om dit 'n onvergeetlike naweek te maak. Ons was uitlopende ouderdom familie wat bymekaar gekom het. Ouderdomme van 26 tot 85.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stef
The Views
Baie dankie! Wonderlike vriendelike gaste!

Tess L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lovely and as described. The Views is a very well-equipped home, perfect for a large group of friends or family. We thoroughly enjoyed our stay and wouldn't hesitate to return in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Awesome. We absolutely loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele A
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Home away from home. So pleasant. Frans is a friendly, helpful host. The venue is ideally situated. Well furnished, comfortable with all basic amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lola H
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Amazing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Absolutely amazing. We had a wonderful time. The location is perfect, the accommodation is perfect and thoroughly thought through. I will definitely recommend staying here. The pictures do not do it justice. What a beautiful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stef Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 5 880
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 880
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 880
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Oak Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAghQFvu0F72RJhjHriCOubIBQhtx9var6PUNfgfhRuWZnx92Jyo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 880 per nag, vir 12 mense 49 5 1 5 48 Oak Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050663797086 19.608916640282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang