Successfully reported
+77

The Villa Manor & Spa

Gastehuis
Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis nek-, rug- en skouermassering (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2025 tot 5 Des 2025.

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Knoppiesdoring Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Villa Manor & Spa is die perfekte ontvlugting in Bela-Bela, geleë in 'n bekoorlike woonbuurt net 2 km vanaf die warmwaterbronne. Dit bied 'n ideale ligging om die bekende Waterberg-area te verken, insluitend avonture soos die Waterberg Zipline, wildritte, die Lion & Cheetah Park, vierwielmotorfietsry en perdry.

Verblyf word gebied in 13 bekoorlike gastekamers vir paartjies en gesinne of 5 volledig toegeruste selfsorgwoonstelle. Elke eenheid het 'n TV met Netflix, lugversorging, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers beskik oor en suite-badkamers met 'n bad of stort.

Die gastehuis spog met 'n swembad, 'n verhitte swembad, 'n knus gastesitkamer en rustige sitareas in die welige tuin. Ontspan in die buitelug-jacuzzi, geniet die son op die swembaddek, of geniet 'n bederfsessie by die dag-spa op die perseel.

Daag vriende uit vir 'n potjie pool op die dek of verken nabygeleë aktiwiteite soos perdry, vierwielmotorfietsry, wildritte, die Leeu- en Jagluiperdpark, die Krokodilpark en die zipline. Maak seker jy besoek die bekende Warmbad Warmbronne, net 'n entjie verder, en sluit jou dag af met 'n verfrissende drankie by die swembadkroeg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mmachidi M
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, relaxing, accommodative of troublesome toddlers and beautiful. I enjoyed my stay throughout, from the time we arrived till we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Kelebogile R
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was on point, very friendly staff, nice breakfast. Relaxing, very quiet and exciting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Belinda Oosthuizen O
5.0
Die beste kuier ooit. Baie lekker gekuier. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Plekkie was netjies. Spa was uitstekend.
Sep 2025
Stella D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. The place is beautiful and well maintained. Reception is friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Mduduzi K
Gesin met tieners
5.0
Peace of mind. Everything met my expectations. I love the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9 Knoppiesdoring Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink The Villa Manor & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Knoppiesdoring Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb895d0e9da8d462c29213fdf0bccdc982b345cfff0f3023d38a6613c6219384e0c9c4774e84ffdf7d09c5083ac95b471099c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 9 Knoppiesdoring Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -24.871032965835 28.287468542328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang