Successfully reported

The Village Guest Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anastasia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker. Very friendly owners. They went above and beyond helping us set up for a braai! Thanks so much and see you next time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie W
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf, netjies, veilig en baie aangename eienaars. Ons het baie lekker gebly! Die gasvrou was vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Ons kon eers bietjie later onruim op die dag van ons vertrek en die gasvrou het ons tegemoetgekom, waarvoor ons baie dankbaar was. Alles was skoon, netjies en die atmosfeer was ontspanne en ons het veilig gevoel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchant G
1 nag
5.0
Aug 2025

Regtig 'n goeie plek en sal aanbeveel. Fantastiese plek met goeie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, vriendelik en bedagsaam. Ek is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie skoon en netjies met alles wat nodig is, ook 'n lekker koppie koffie en beskuit om jou oggend mee te begin. Sal beslis weer daar bly as ek in Centurion kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Private, homely, with everything I needed. My stay at The Village Guest Cottage was extraordinary. The room had everything I needed to get work done - including WiFi and a proper desk and chair. It had everything to make my stay comfortable, from an iron to a gas heater. They even welcomed me with treats upon arrival. There is a lovely private spot to braai or use a boma for great atmosphere. What makes this room special is that it is totally free-standing from the main dwelling, meaning one can relax in privacy, surrounded by a beautiful garden. The homely atmosphere of children playing at the main house and friendly dogs welcoming you made me feel at home. The hosts value one's privacy, but when I engaged them in conversation, they were friendly, sincere and helpful. The neighbourhood with controlled entry, as well as the location right next to the Irene Link shopping centre, was perfect and central to the places I needed to visit. For the rate I paid, the value was truly exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Hallo Alwyn, baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons waardeer dit opreg. Jy is baie welkom om weer te kom kuier. Groete Helen

Marie D
1 nag
5.0
Jul 2025

Absoluut heerlik! Ons is baie vriendelik ontvang! Baie hulpvaardig. Baie lekker gebly! Ons sal vir seker weer hier bly! Baie veilig. Goeie ligging. Kothuis is baie goed toegerus. Naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
The Village Guest Cottages
Hallo Marie, Ons is so bly julle het lekker gebly. Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Jy is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Helen

Kobus J
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie rustig en stil. Die verblyf was baie skoon en die omgewing was baie rustig, té lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag
4.8
Okt 2025

5 ster. Baie netjies. Vriendelike gasvrou. Sal beslis aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
1 nag
4.8
Sep 2025

Excellent thank you. The sleepover felt very safe, it was clean and cosy with a nice shower. The owner took care to make it cosy and I felt welcome. Safe parking was also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
1 nag
4.8
Feb 2025

NVT. Verblyf was aangenaam en gasvrou was professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 King Street, Irene Security Estate, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang