Successfully reported
+18

The Village Guest Cottages

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 King Street, Irene Security Estate, 0157, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Village Guest Cottages is in die sekuriteitsarea, Irene, geleë en is gerieflik gemeubileer vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom het sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Verblyf word in 2 losstaande selfsorgkothuise aangebied, die Village Cottage met slaapplek vir 2 en Kimberley Cottage met slaapplek vir 2.

Village Cottage se slaapkamer het 'n dubbelbed. Kimberley Cottage is 'n oopplan-vertrek en het twee enkelbeddens wat in n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers bestaan uit 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kothuis het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan, yskas, eetgerei en breekware. 'n TV met DStv-kanale en WiFi is in elke eenheid beskikbaar. Kimberley Cottage het 'n slim-TV met Showmax en Netflix. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Elke kothuis het 'n buite-sitarea en braaigereiwe. Parkeerplek is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eienaars in die hoofhuis op die perseel woon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anastasia O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Very friendly owners. They went above and beyond helping us set up for a braai! Thanks so much and see you next time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hannelie W
5.0
Uitstekende verblyf, netjies, veilig en baie aangename eienaars. Ons het baie lekker gebly! Die gasvrou was vriendelik en ons het dadelik welkom gevoe...
Sien meer
Sep 2025
Marchant G
5.0
Regtig 'n goeie plek en sal aanbeveel. Fantastiese plek met goeie mense.
Aug 2025
Marinda W
5.0
Skoon, netjies, vriendelik en bedagsaam. Ek is baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie skoon en netjies met alles wat nodig is, ook 'n lekker kop...
Sien meer
Aug 2025
Alwyn J
5.0
Private, homely, with everything I needed. My stay at The Village Guest Cottage was extraordinary. The room had everything I needed to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 49 King Street, Irene Security Estate, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Village Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 King Street, Irene Security Estate, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26468aa55038c59bc4b245c584d15326e8a0c8fa555940a40709263d6978b094a007f17353ef7619c0fbc5f4e160ec1a92c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 49 King Street Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.867171 28.218629
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang