Private Room in The Villas Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 954 Luderitz Street, Booysens, Pretoria, 0082, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Private Room in The Villas Guest House bied oornagverblyf in 'n stil woonbuurt in Booysens, Pretoria. Die gastehuis word goed onderhou en is in 'n toegangsbeheerde kompleks.
Verblyf word gebied in 2 gastekamers met 'n koningingrootte-bed. Gaste maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Elke kamer het 'n waaier en kasruimte.
Gaste het toegang tot die leefarea wat 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe het. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n tuin met braaigeriewe. Die verblyf het ook veilige parkeerplek agter 'n geslote hek. Die tarief is per kamer per nag. Gaste deel gemeenskaplike areas in die huis soos die badkamer, kombuis, toilet en leefarea. Gaste kan die hele huis bespreek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Phuti Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 954 Luderitz Street, Booysens, Pretoria, 0082, Gauteng
- Gaste dink Private Room in The Villas Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 954 Luderitz Street, Booysens, Pretoria, 0082, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang