Successfully reported
+9

Private Room in The Villas Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 954 Luderitz Street, Booysens, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Private Room in The Villas Guest House bied verblyf in 'n stil woonbuurt in Booysens, Pretoria. Die gastehuis word goed onderhou en is in 'n toegangsbeheerde kompleks geleë.

Dié eiendom bied 2 gastekamers wat albei met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Alle gaste maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Elke kamer het 'n waaier en baie kasspasie vir gaste se bagasie.

Alle gaste het volle toegang tot die leefarea wat 'n kombuis het wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van hierdie kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n tuin met braaigeriewe. Die eiendom het ook gratis veilige parkeerplek. Die tarief wat gegee word is per kamer en per nag. Gaste sal gemeenskaplike areas van die huis met ander gaste deel, insluitend die badkamer, kombuis, toilet en sitkamer. Gaste het 'n opsie om die huis as geheel te bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Phuti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 954 Luderitz Street, Booysens, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Private Room in The Villas Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 954 Luderitz Street, Booysens, Pretoria, 0082, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0602d1428b28df6b0bc1be00f13fcbe60eba31946ff73434cc9a83d7b1d1fc7954eceef7e72af06b91b18c0abcb6a1798921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 954 Luderitz Street Booysens 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.704099210057 28.128381388955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang