Successfully reported
+44

The Vine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Berg Street, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die dorpie is naby die N7 op pad na dorpe aan die Weskus.

Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers of ’n gesinskamer, met slaapplek vir 2 gaste elk. Elkeen het 'n privaat ingang vanaf die tuin, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, yskassie, lugversorging en gehalte-linne.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike mikrogolfoond in die eetkamer en veilige parkeerplek. Die spa op die perseel bied ’n reeks masseerbehandelings en ’n naelspa. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Gaste kan 4x4-roetes, daguitstappies na die omliggende dorpe, voetslaan, die Kaapse Blommeroete en nabygeleë wynplase geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and comfortable stay in Klawer! A friendly host received us on arrival. Accommodation was comfortable and functional, with eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Amanda Kriel C
Saam met vriende
5.0
Skoon, hulpvaardig en vriendelik goed geleë. Heerlik gekuier en beddens het baie gemaklik geslaap. Dankie.
Aug 2025
Anja W
5.0
Pleasant & relaxing. A lovely clean and fresh room in a well-kept garden setting in a lovely neighbourhood. I had a very pleasant 2-day...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Marlene V
5.0
Alles was baie gerieflik. Ons het net daar geslaap en ontbyt. Deur die dag rondgery! Dankie, ons het lekker gebly. Basies net daar geslaap en ontbyt, ...
Sien meer
Aug 2025
Rejeanne D
Gesin met tieners
5.0
Ek sal The Vine enige tyd aanbeveel en self ook weer gebruik maak van hierdie opsie. Heerlike keurige verblyf! Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet d...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Berg Street, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Berg Street, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACuDHDC9RlXZ48uGuJNpAJgW3SW9nhlbYbZlAdVgwEuoEuoLvOk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 2 Berg Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.780305203067 18.625852934675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang