Successfully reported
+32

The Vineyard Country House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Long Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Vineyard Country House is geleë op 'n werkende vrugte- en wingerdplaas in die historiese Longstraat. Die eiendom is binne loopafstand van restaurante en die meeste toeriste-aantreklikhede.

Hierdie verblyf het 5 eenhede wat 2 gaste in elke kamer kan akkommodeer. Elke eenheid is gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Ander geriewe sluit in 'n yskas, 'n waaier, TV, DStv, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Eiendomsgeriewe sluit in 'n 11-meter-swembad in die wingerde, 'n klipgooi van die slaapkamers af. Masserings, manikure en pedikure is op aanvraag beskikbaar. Daar is 'n aparte eerlikheidskroeg, gevul met versnaperinge en drankies vir u gerief. Geniet pragtige wandelinge in die wingerde en boorde.

Daar is 'n verskeidenheid skilderagtige wandelinge om van te kies. 'n Gunsteling is 'Lovers Walk', wat jou na die bekende warmwaterbronne neem. Stap langs Longstraat, die Victoriaanse huise en historiese eiendomme sal jou verseker aan vervloë dae herinner. Neem 'n uitstappie op die bekende trekkerrit, wat eindig met 'n heerlike 'potjiekos'-maaltyd.

Vir die meer avontuurlustiges is daar rotsklimgeleenthede, pragtige fietsroetes en natuurlik baie bekroonde wynplase om te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronelle F
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Warmly welcomed by our hostess. Lovely room and setting in a lush garden. Excellent breakfast. Secure parking. Great value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lorenzo L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Ons was lieflik ontvang en die beste oomblik gehad. Ons moes Saterdagoggend 10 uur uitboek, maar ons het tot 11:30 aangebly om die rugby te...
Sien meer
Sep 2025
Craig B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay and service. We stayed at the Vineyard Country House for one night, en route for a Spring Flower tour. Excellent stay an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Catherine E
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely stay at The Vineyard Country House and enjoyed exploring Montagu. We spent a lovely night at The Vineyard Country House...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable rooms in the vineyards. Comfortable rooms in the vineyards in the centre of Montagu.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 42 Long Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vineyard Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Long Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87c5bc0f47a6aefad5d2f92013bd77c41bf887fc31cf6aab50ebc931c3404bfcca6844a276d14a20664d78a655dbb83b9004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 42 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.789472 20.119894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang