Successfully reported

The Vinelands on Alpha

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie vriendelike diens. Die eienaar is hands-on. Meng gemaklik met die gaste. Baie lekker gebly. Vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel vir enige besigheidspersoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexis F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Returning guest for sure. Great host, great breakfast, great treatment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Home away from home. My mom and I had a wonderful stay, friendly staff and host. Lovely breakfast, included in price. Room and bathroom were looked after on a daily basis. We felt spoilt. Definitely accommodation we will visit again and refer to future guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leverne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was beautiful and clean. Breakfast was the best. It was amazing. I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Diens was uitstekend. Ons was ontvang sowel as gegroet met 'n vriendelike gasheer. Baie netjies en sal dit aanbeveel vir ander vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise L
1 nag
5.0
Feb 2025

Heerlik. Baie rustig. Sal weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was lekker rustig en stil. Met 'n lekker swembad. Vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly, het dit baie geniet. Plek was mooi en netjies binne. Elke oggend lekker ontbyt gekry. Ons het ons naweek weg baie geniet en sal enige tyd weer by hulle bespreek. Baie dankie oom Phillip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer kom en aanbeveel! Ons het baie lekker gebly! Lekker ontbyt, en Phillip het die ekstra myl gestap met lekker padkos toe ons vroegoggend moes ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Pleasant stay in a nice neighbourhood. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Alpha Street, Hoogstede, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1524457b520dee353883137209d9aa2d2df7c92c775cd54383e0be40ce8406af51073be9b4052967fe1d7e5b3650b5370a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 7 Alpha Street Hoogstede 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.873 18.67332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang