The Vogue - Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Van Reenen Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Vogue - Cottage is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van Robertson op Roete 62. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en rustige oornagverblyf.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n dubbelbed vir 2 addisionele gaste in die tussenkamer buite die kombuis kry. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en daar is 'n werkspasie met 'n lessenaar beskikbaar. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio buite met buitemeubels en braaigeriewe asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike winkels, restaurante en verskeie wynplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 41
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 28 Van Reenen Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink The Vogue - Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Van Reenen Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang