Successfully reported
+48

The Water Mill

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Water Mill bied lieflike selfsorgkamers, minder as 2 km vanaf Graskop se middedorp, waar daar verskeie restaurante en winkels is.

Die kamers is na watervalle rondom Graskop vernoem en gaste kan tussen kamers met slaapplek vir 2 of 3 gaste kies. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en sommige het 'n ekstra enkelbed. Drie van die kamers het en suite-badkamers met storte, en die vierde kamer het toegang tot 'n aparte, gedeelde badkamer met 'n stort en 'n bad. Elke kamer het 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus is, en etes kan in die eetarea voor die kaggel geniet word. Alle maaltye kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word. Gaste kan in die sitkamer of die tuin ontspan, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
2.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 63 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb969b2c0969ca515dfb4e7af56f154f38b48d7dff9b14bcf695e6d8b98231b6e41f95b93fa168f707de4e07b41392fe07aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 63 Eeufees Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9356819 30.8355546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang