Successfully reported
+48

The Water Mill

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Water Mill bied gaste 'n keuse van lieflike selfsorgkamers, binne 2 km van die sentrum van Graskop geleë wat verskeie restaurante en winkels bied.

Vernoem na lieflike watervalle rondom Graskop, gaste het 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer. Al die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in koninggrootte-beddens omskep kan word, terwyl sommige 'n ekstra enkelbed het. Drie van die kamers het en suite-badkamers met storte, terwyl die vierde kamer gebruik maak van 'n aparte, gedeelde badkamer met 'n stort en bad. Elkeen van die kamers het 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Die kamers deel die gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, en etes kan in die eetarea voor die kaggel geniet word. Volpension-etes is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste kan in die sitkamer of die tuin ontspan, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.5
Veiligheid
2.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 63 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Eeufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb969b2c0969ca515dfb4e7af56f154f38b48d7dff9b14bcf695e6d8b98231b6e41f95b93fa168f707de4e07b41392fe07aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 63 Eeufees Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9356819 30.8355546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang