Successfully reported
+9

The Waves 905 Quayside

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 905 Quayside, 40 Signal Road, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Waves 905 Quayside is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel wat spog met asemrowende see- en stadsuitsigte. Dit is in 'n woonstelkompleks in Quayside Point Waterfront, Durban, geleë. Dit is sowat 800 m vanaf Vetch's Beach geleë, terwyl New Beach 2,7 km ver is.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n leefarea en 'n balkon. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke is ook beskikbaar. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en stoel, en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasstapeldeure maak oop op die balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe waar gaste die asemrowende see-uitsigte kan geniet. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf bied 'n 24-uur-ontvangsdiens en 'n hysbak vir gaste.

Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe, wat 35 km vanaf die verblyf geleë is. Die area is gewild vir kanovaarte en seilplankry en fietsry kan naby geniet word, terwyl 'n fietshuurdiens en 'n privaat strandarea ook op die perseel beskikbaar is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 905 Quayside, 40 Signal Road, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Waves 905 Quayside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 905 Quayside, 40 Signal Road, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2df8003902bbd8e612c19f6b01b356f0ebd825c3c553773563b9b41b6eacc3816a2a21d41c31adb569e94f3558c79202422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 905 Quayside 40 Signal Road 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.8702901 31.0500319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang