Successfully reported
+9

The Waves 905 Quayside

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 905 Quayside, 40 Signal Road, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Waves 905 Quayside is 'n selfsorgwoonstel wat met 'n uitsig oor die see en stad spog. Hierdie woonstel is in 'n kompleks in Quayside Point Waterfront, Durban en is 800 m vanaf Vetch's Beach en 2,7 km vanaf New Beach.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis, leefarea en 'n balkon. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n rusbank en 'n stoel, asook 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasstapeldeure lei na die balkon met meubels en gasbraaigeriewe. Daar is 'n see-uitsig, gratis en privaat parkeerplek op die perseel, 24 uur-ontvangs en 'n hysbak.

Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat net 35 km vanaf die verblyf is. Gaste kan kanovaart, seilplankry en fietsry. Daar is 'n privaat strand en 'n plek om fietse te huur op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 905 Quayside, 40 Signal Road, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Waves 905 Quayside het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 905 Quayside, 40 Signal Road, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2df8003902bbd8e612c19f6b01b356f0ebd825c3c553773563b9b41b6eacc3816a2a21d41c31adb569e94f3558c79202422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 905 Quayside 40 Signal Road 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.8702901 31.0500319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang