The Weeping Willow Accommodation
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot G30 Welgekorzen, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Weeping Willow Accommodation bied 'n gemaklike en rustige verblyf in Mkhondo, ideaal vir gaste of kontrakteurs wat 'n rustige oornagplek soek.
Elke kamer is gemeubileer met knus beddens, en badkamergeriewe met 'n stort, toilet en wasbak is beskikbaar. Sommige kamers het 'n privaat kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as 'n eetkamertafel en 'n TV. Ander kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n stoof en yskas, asook gedeelde badkamergeriewe met 'n stort, toilet en wasbak.
Kamers word daagliks volledig skoongemaak, en veilige parkering word voorsien. Hierdie verblyf is die perfekte keuse vir 'n begrotingsvriendelike verblyf met al die noodsaaklikhede vir gemak en gerief.
Ligging
- Plot G30 Welgekorzen, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot G30 Welgekorzen, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang