Successfully reported
+29

The Weinberg Urban Pods

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Jan Jonker Street, Am Weinberg Estate, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R23 375 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Klein Windhoek, is The Weinberg Urban Pods pragtige vakansiehuise op Roman Hill, in die indrukwekkende Am Weinberg Estate. Hierdie eksklusiewe toevlugsoord is 'n ideale opsie vir paartjies of sakelui.

Elke pod kan altesaam 2 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n ruim slaapkamer met 'n lieflike en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed met kraakvars wit linne. Hierdie kamer beskik ook oor 'n spieëltafel, ruim kasruimte en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV. 'n Stort, bad, dubbelwasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Vir diegene wat wil werk, is 'n kantoor en gratis WiFi in die eenheid beskikbaar.

Die slaapkamer lei na 'n lieflike balkon met buitesitplek, wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Die leefarea lei na 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel, 'n ontspanningshoekie en braaigeriewe. Dit lei na 'n houtdek met 'n aanloklike plonspoel en sonstoele. Daarbenewens het hierdie eiendom 'n mini-putt-putt-baan.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Jan Jonker Street, Am Weinberg Estate, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 23 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 23 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 23 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Jan Jonker Street, Am Weinberg Estate, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5a96caa70b9563821c17940308ee856ae1548a9facfa90dc81c1991f162dcedb63e5cf1dc65371704620d4d6b938aa93375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R23 375 per nag, vir 2 mense 13 Jan Jonker Street Am Weinberg Estate Khomas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.577440249731 17.108976148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang