Successfully reported
+55

The Weinberg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Jan Jonker Street, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R5 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Weinberg skuil aan die voet van die Klein Windhoekberge en is net 40 km vanaf Hosea Kutako Internasionale Lughawe geleë. Die hotel bied 'n tikkie geskiedenis toegevou in styl en gemak. Destyds het die broers van die Katolieke kerk druiwe teen die hange van hierdie berge gegroei en hul eie wyn gemaak. En dit is waar die hotel sy naam kry, The Weinberg, aangesien dit die Duitse woord vir wingerd is.

Verblyf word aangebied in 41 gerieflike kamers teen die binnehof en 'n aantal solderstyl-kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt is ingesluit sowel as 'n verskeidenheid tapas op versoek. Die hotel spog met veilige parkeerplek en 'n span agente wat gaste sal ontmoet en inklok.

Geriewe in die area sluit 'n verskeidenheid restaurante, 'n dag-spa, salon en konferensiegeriewe in. Die hotel is ongeveer 2 km vanaf Maerua Mall en Alte Feste en 3,1 km vanaf die Christ-kerk en Tintenpalast.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Jan Jonker Street, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink The Weinberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Jan Jonker Street, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZK6yDvOdiIkcCDpKVGoBxUvL5LNTDMQtbgVYiEzU2feclVwq1T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 140 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 13 Jan Jonker Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.576071412878 17.108849559524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang