The Welgemoed Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7540, Wes-Kaap
- Vanaf R1 045 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Welgemoed Guest House is in Welgemoed in Kaapstad, ’n area wat bekend is vir winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede soos die Tygerberg Natuurreservaat, Toboggan-gesinsparkie en die Durbanville-rosetuin.
Verblyf word aan tot 20 gaste in 10 eenhede gebied. Dit sluit die deluxe selfsorgkamer, die wittebrood tuinkamer, deluxe grasdakkamers, koning- of 2 enkelbed-kamers en die tripelkamer in. Al die kamers het gerieflike beddens, ’n badkamer met ’n bad, stort, of albei en n privaat ingang.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en wasgoeddienste in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 153
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 79 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7540, Wes-Kaap
- Gaste dink The Welgemoed Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7540, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang