Successfully reported

The Whacky Whale

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lee-ann B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing, relaxing, just what we needed. Home away from home, with the most amazing view. Could have stayed for a lot longer. Such an amazing way to relax. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Tania Botha. It was an absolutely amazing place to stay. Fully equipped accommodation with the most beautiful, breathtaking views. There is more than enough space, more than enough towels, and amenities. Beautiful furniture and bedding; and the kindest owners just above to lend a hand when needed. We were just not ready for the stairs, having travelled with my folks who are over 80 years old. But, we managed and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal weer daar bly ons na PE gaan. Baie mooi en ruim plek met alles wat jy nodig het en meer. Uitstekende klientediens en eienaars is baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Besonderse plek. Maitland fantastiese swemstrand. Ongelooflik lekker, beide Manny en Celeste is baie gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

We'll be back. Ideal beach front holiday accommodation. Hosts and booking agent very friendly and welcoming. Would have liked voile/net curtain in main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Ontspannend, ruim, rustige omgewing, skitterend skoon! Ek het regtig niks om oor te kla nie. Ligging uitstekend met walvisse en dolfyne reg voor die huis. Skitterend skoon met alles wat 'n mens nodig het! Diens is uitstaande, dis baie veilig! Fantastiese naweek gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmina C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantasties. Ligging is perfek, agent is baie behulpsaam. Die uitsig is besonders. Sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Rustige omgewing. Die woonstel was modern, netjies, skoon en baie mooi opgepas. Die strand is stil en daar is baie om te doen, nie ver van die woonstel af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Great location to relax. Being so close to the ocean was great. The view was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Awesomeness, the place to stay for relaxation, beautiful beaches to see and sand dunes (Dubai). Please arrange a cellphone booster for inside the apartment. There is no proper coverage inside. Your device can immediately lose network and be cut off whilst inside the apartment only.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe187a4327a0cb5db3b2081578e49d1138ac048fc1349f3f42b97c2829a429bdaee0c9359b488a5d754443bebf2595564877b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 18 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002275849367 25.328582603041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang