Successfully reported
+29

The Whacky Whale

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Whacky Whale is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel aan die strand wat op die kuslyn in Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Die woonstel is op die grondvloer geleë en bied slaapplek aan tot 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers wat oor die see uitkyk. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n TV met DStv, sitplek en 'n skuifdeur wat na die patio oopmaak wat oor die see uitkyk.

Gaste het toegang tot 'n braai-area, 'n wasmasjien, trappe wat na die see lei, WiFi, veilige parkeerplek op straat en 'n motorhuis vir 1 voertuig. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die stad en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 18 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Whacky Whale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe187a4327a0cb5db3b2081578e49d1138ac048fc1349f3f42b97c2829a429bdaee0c9359b488a5d754443bebf2595564877b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 18 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002275849367 25.328582603041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang