Successfully reported
+17

The Whale House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Whale House is 'n ruim selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis, en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer, toegerus met 'n bad. 'n Dagbed sowel as 'n enkelmatras is in die solderkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die oopplan-sitkamer en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n binnenshuise kaggel vir daardie koue winteraande. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale in die solderkamer beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop beskik die eiendom oor 'n lieflike tuin, baie buitesitplek en 'n braai-area. Die ligging van hierdie huis is ongeveer 31 km vanaf George Lughawe, 650 m vanaf die strand, en 500 m vanaf die Kleinkrantz Wilderness Paragliding Launch Site.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 42 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Vloksie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13aab11d3a46d6ddaeb442596b153f0fb578c750ca661e41669558cc6e2e6fba89a1e8230a3b8e13558abb4ec9d78c447117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 42 Vloksie Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.003215863434 22.657740996189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang