Successfully reported

The White Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Natalie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely stay. We had a lovely stay at The White Cabin. It had everything we needed and was very comfortable. The host was super helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Oulike huis, netjies en ruim. Alles wat jy benodig. Veilig en rustig. Baie netjiese huis. Lekker ruim. Het alles wat jy benodig. Lekker warm komberse vir die koue aande. Baie speletjies, boeke en puzzles in die huis. Ons het so lekker gebly en lekker uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Great for a short stay. It was a very clean, neat place to stay with a nice big yard for our puppy. I would just change the one bathroom as we were six adults and also the cameras watching us. Other than that, it was great and Nadia was very nice and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Lekker, ruim huis - presies soos foto's. Baie oulike, ruim plek. Ons was 4 volwassenes en daar was meer as genoeg spasie en die huis was goed ingerig. Die elektriese komberse was heerlik in die yskoue Dullstroom weer. The White Cabin lyk presies soos die foto's. Nadia het goed gekommunikeer. Dit sal gaaf wees as hulle 'n sak hout en vuuraanstekers kan gee vir die eerste aand. Ons was gelukkig vroeg genoeg daar om te kon koop, maar dit kan 'n probleem wees as iemand dalk laat opdaag. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by The White Cabin bespreek wanneer ons Dullstroom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sunika D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Vreeslik geniet. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik gewees. Baie lekker gebly. Goed geleë en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stevan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie geniet. Sal weer teruggaan. Baie gelukkig met die diens en skoonheid van die plek. Baie bekostigbaar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialna H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Verblyf geniet. Baie lekker gebly en huis was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elwira J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sal definitief aanbeveel en weer kom kuier. Baie lekker oorgebly. Netjiese verblyf en alarmstelsel gee ekstra gemoedsrus. Loadshedding ligte in kamers was handig toe die krag af was Sondag oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Pragtig, skoon en netjies. Dit is 'n pragtige huis met al die geriewe wat jy nodig het. Heerlike elektriese komberse op die beddens, 'n baie lekker stort, goed ingerigte kombuis en keurige dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 367 Lethabo Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf876ac871ef778ca336a09ed111e2cbadd6ef4f1c461499aa1ac3139d029d7820f85ea9472d5b61fe769ac53abe20139a61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 20 5 1 5 367 Lethabo Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4131051519 30.104088080145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang