The White Castle
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Blenheim Road, Broadacres, Sandton, 2055, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The White Castle is in Broadacres, 'n voorstad in Sandton, geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers of solo-ontdekkingsreisigers wat sentraal geleë verblyf soek.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 individueel ingerigte slaapkamers. Twee van die slaapkamers deel 'n volledige badkamer, en die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer. Al die slaapkamers is toegerus met komplimentêre WiFi, 'n TV met stromingsdienste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan 'n drankie in die kroeg geniet en ontspan in die vermaakarea of op die patio wat oor die uitnodigende swembad en groot tuin uitkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1/5
Ethan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 161 Blenheim Road, Broadacres, Sandton, 2055, Gauteng
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 161 Blenheim Road, Broadacres, Sandton, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang