Successfully reported

Rambling Rapids

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Zylda F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies en baie gerieflik! Het Rambling Rapids 3 keer bespreek vir 2 van my werkers. Hulle was baie gelukkig met die verblyf! Netjies, skoon en gerieflik! Ek sal beslis weer by hulle bespreek. Simon is baie behulpsaam en antwoord sy foon dadelik as jy hom nodig kry. Excellent verblyf. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie lekker. It was a very nice place; everything was lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en lekker. Ons het baie lekker langs die rivier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekende plek en ligging, puik diens. Was baie aangenaam en het aan alle verwagtinge voldoen, sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Baie baie lekker gewees. Baie baie dankie. Baie lekker gewees. Sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Die rivier se geruis skep 'n rustige atmosfeer. Heeltemal voldoende vir wat ons nodig gehad het. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
1 nag
3.4
Apr 2025

Very nice. Very nice and the cottage is very cosy. Location on the Vaal and within walking distance to shops and antique shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Sep 2025

Needs a revamp and deep clean. This accommodation needs a lot of attention. The place is extremely dusty and clearly hasn’t had a proper deep clean in a long time. The beds are old, worn out, and very uncomfortable – the springs literally poke into your back, making it impossible to get a good night’s sleep. Overall, a very disappointing stay and definitely not recommended until serious improvements are made.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Annemarie V
Kort verblyf
3.0
Mrt 2025

Lekker gekuier, maar die eenheid het beslis bietjie aandag nodig. Eenheid was skoon en netjies, maar die deure sluit moeilik oop en toe. Sleutels is bietjie gebuig en die storte het beslis aandag nodig. Stortkoppe is nie stewig nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2025

Was lekker, maar opknappingswerk kan gerus gedoen word. Die plekkie is gerieflik, maar die veiligheid van die yard is nie veilig nie. Daardie straat is besig met mense wat heeltyd op en af loop en wat teen die rivier sit en visvang. Daar is ook vlermuise binne in die huis. Dus is dit verskriklik warm binne, en die waaiers in die kamers kan gerus opgeknap word. Kan ook nie die rivier sien nie; bome maak dit toe.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 324

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Fick Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgkecOz7UXyzLubjHmehgrtqflCulPsVjqJAnxYPVCuEkzriV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 106 5 1 4 12 Fick Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895897775996 27.458818234463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang