Successfully reported
+25

Rambling Rapids

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Fick Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rambling Rapids is een van die bes geleë selfsorg-eenhede wat gaste in die dorp kan bespreek. Dit is die ideale plek as gaste sentraal in die dorp geleë wil wees naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys bekend is, maar ook in 'n wonderlike ligging wil wees met 'n wonderlike rivier-uitsig.

Die selfsorghuis word oor 2 vlakke aangebied. Die grondvloer het 2 dubbelslaapkamers elk met hul eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het Franse deure wat oopmaak na 'n klein binnehof met veiligheidshekke sodat mens tot die geluid van die rivier kan slaap.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat volledig toegerus is vir selfsorg. Die kombuis en eetarea het konsertina-deure wat die voorkant van die huis ten volle oopmaak en uitgaan na 'n groot patio-area wat uitkyk op die rivier wat na gaste toe vloei.

Die boonste verdieping, wat ook oopplan is, het 'n sitarea met platskerm-TV en 2 slaapbanke. Daar is 'n verskeidenheid DStv-kanale beskikbaar. Gratis wifi ingesluit.

Die huis het parkeerplek van die straat af vir minstens 2 motors.

Die dorp se Hoofstraat is 5 minute se stap weg om deur die winkels te snuffel of te gaan drink, gaste kan maklik stap.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Gaste se hoogtepunte
Zylda F
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies en baie gerieflik! Het Rambling Rapids 3 keer bespreek vir 2 van my werkers. Hulle was baie gelukkig met die verblyf! Netjies, skoon en...
Sien meer
Sep 2025
Dirk H
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. It was a very nice place; everything was lekker.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Liesel J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Ons het baie lekker langs die rivier gebly.
Mei 2025
Theuns D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende plek en ligging, puik diens. Was baie aangenaam en het aan alle verwagtinge voldoen, sal vir seker weer daar tuisgaan.
Mrt 2025
Santa N
Saam met vriende
5.0
Die WiFi passwords was foutief. Die WiFi data was net aan toe is die data klaar. Die verblyf was lekker.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 324

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Fick Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Rambling Rapids het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Fick Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgkecOz7UXyzLubjHmehgrtqflCulPsVjqJAnxYPVCuEkzriV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 106 5 1 4 12 Fick Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895897775996 27.458818234463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang