Successfully reported
+16

The White House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Old Kommetjie Road, Wingate Heights, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The White House is 'n knus selfsorgvakansiehuis in die kusbuurt Wingate Heights, Vishoek. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Die slaapkamers deel twee badkamers wat albei toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer beskik oor 'n eetarea met 'n etenstafel met ses sitplekke, oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stroomdienste en 'n verskeidenheid DStv-kanale. WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Stap buite en geniet die vars kuslug. Die eiendom beskik oor 'n privaat buitelugruimte en veilige opritparkeerplek word agter toesluithekke voorsien. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot die strand en 'n verskeidenheid plaaslike restaurante vir gaste wat wil uiteet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv

Ligging

  • 25 Old Kommetjie Road, Wingate Heights, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Old Kommetjie Road, Wingate Heights, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ec610a2f70e6d404dc903f9cba5743c9e87d66d7b3c5af29fa03a3ff442d67dba07bbdf50a30eaa2123923b0ea679ffe6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 5 mense 25 Old Kommetjie Road Wingate Heights 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1291813 18.3944962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang