The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Long Street, Die Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Die White House Mossel Bay Selfsorgwoonstel is stapafstand van die gewilde Santos-strand en De Bakke-strand, en bied slaapplek vir 6 gaste, sowel as 'n baba of kleuter wat 'n kampeerbedjie benodig.
Die woonstel het 2 slaapkamers met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede kamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. Die eenheid bestaan uit twee badkamers. Een badkamer is volledig toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbakke vir hom en haar, terwyl die ander 'n aparte toilet met 'n wasbak is.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet. Die eenheid beskik ook oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv en 'n kroeg en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar.
'n Bedjie, bababad en hoë stoel is beskikbaar vir babas en klein kinders.
Hierdie selfsorgwoonstel is net 'n kort entjie van die strand, verskeie winkels, restaurante en museums af. Mosselbaai bied verskeie besienswaardighede en aktiwiteite om besoekers besig te hou.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natascha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1a Long Street, Die Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink The White House Mossel Bay Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1a Long Street, Die Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang