Successfully reported
+13

The Wild - Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Die Vleie Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wild - Suite is 'n lieflike woonstel in die hartjie van Wildernis Nasionale Park en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf omring deur die natuur, bome en volop voëllewe. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na rustige oornagverblyf.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n storttoilet en wasbak. Die leefarea het 'n groot slaapbank vir 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas en vrieskas, 'n gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea.

Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek en pragtige uitsigte. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 15 Die Vleie Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wild - Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Die Vleie Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea7a4c7c68d7c870f8a3ecbdb06444cb8bec9631ef61aaa912dda4671c19c69dc1b1922a56064a137c3878c6cde1df93a75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 15 Die Vleie Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9897151 22.6498598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang