Successfully reported

The Wild Farm Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Verena G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Cozy, beautiful, enjoyable. Beautiful place ideal for backpackers. We stayed one night in a log cabin, had a good rest and enjoyed the simple but nice breakfast that was included in the price. Bonus points for the outdoor showers with an amazing view (there are indoor showers as well).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ismail E
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Aug 2025

Not impressed. It's a lovely setting, but the backpacker dorm was terrible. The kitchen area can only be described as 'sticky and icky'. The gas bottle was leaking, so the whole kitchen smelled like gas and the counters were filthy. The bathroom was not a breeze either, as the shower's water pressure was crazy, either piping hot or freezing cold, with violent bursts of water or a little drip. We paid for two nights but decided to find alternative accommodation after the first night. On a positive note, the pizza was very good according to my colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Garold J
1 nag Saam met vriende
1.0
Mei 2025

Teleurstellend. Geld gemors. Teleurstellend. Geen TV,Wi-fi,koffie/tee,Langs badkamer wat deur almal gedeel word. Kon alles hoor in badkamer. Baie onveilig. Plek moes nooit gelys gewees het op die webtuiste nie. Kamer glad nie op standaard nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

James H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Was baie lekker. Baie ontspanne atmosfeer en informeel. Baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2018

Iets anders as die gewone - nuwe mense om te ontmoet en 'n pragtige uitsig. Ons was eers huiwerig om uit te klim met die koeie op die grasperk en 'n paar opgewonde honde (Ons is stadsjapies!), maar het deurgedruk en is baie vriendelik verwelkom. Ons is die geriewe gewys en het in die oulike "log cabin" ingetrek. Pa was bekommerd dat daar net "showers with a view" beskikbaar was, maar is gou gerusgestel toe ons nog geriewe ontdek. 'n Klein ontbyt die oggend voor vertrek was 'n aangename afsluiting!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2017

Absoluut fantasties! Ons was 3 volwassenes met 'n baba, ongelooflike ervaring met behulpsame mense! Lekker wegbreek vir enige gesinstipe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beate J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Vreeslike mooi plek om te bly. Jy kry waarvoor jy betaal. Kliëntediens was bietjie ongemaklik, aangesien vrou by ontvangs skaars Engels gepraat het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cedric J
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2017

Onaangename ervaring en sal nooit weer daar tuis gaan nie. Ek was nie beïndruk met die kamer wat ons toegeken was nie wat 'n buite-kamer was. Geen badkamergeriewe onder afdak en ons moes in die vroeë oggendure uitgaan badkamer toe. Dit was koud en mistig en dis waar ons begin griep opgedoen het. Ek het griep gehad 2 weke van my 4 weke vakansie in Suid Afrika wat niks lekker was nie. Daar was ander kamers beskikbaar waar die badkamer geriewe onderdak was en mens nie nodig gehad het om in die koue lug uit te gaan in die vroeë oggendure. Die kamers was deur niemand bewoon die 2 dae wat ons daar was nie. Ek het opgemerk die ander kamers het bedlampies maar nie ek nie en toe ek 1 vra word ek 1 voorsien sonder aan en af skakelaar. Ek kon nie wag dat my 2 aande moes omgaan om weg te gaan nie. Ek was ook nie tevrede met die brood wat voorgesit was as ontbyt nie en dit lyk of dit gevries word, uitgehaal word en vir dae buitekant bly. Die vrugte wat daar vir die 2 dae voorgesit was, was ou vrugte en nie vars vrugte nie. Die feit dat ons nie self toegang gehad het tot die mikrogolfoond in ontbytarea en afhanklik was op personeel om iets namens jou warm te maak en dan te sê vir hoe lank is onaanvaarbaar. Ek voel ons is volwassenes. Hoekom kan 'n mikrogolfoond nie daar gesit word waar die koffie en tee gemaak word nie? Ek besoek Suid-Afrika weer volgende jaar maar sal seker maak dat dit nie by Wild Farm is nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Theo, Riaan
Barnard

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 291 Whites Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa56a47dee610b1dbec2bb5f0905c80dc0877ebf9bb9d2458c70b5a3c9ec5d7e82abb7eb2bf2b355ad897ba99e9ce4dd2437c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 291 Whites Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986639 22.59525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang