Successfully reported

The Wild Fig

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Annelise B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netjiese en gerieflike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Idyllic. A beautiful, comfortable room with excellent service and extremely accommodating hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Véronique Et Fabrice B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Parfait. We thoroughly enjoyed our 2-night stay at Wild Fig. The bed was very comfortable, and the facility area, with a small fridge, had everything we needed for a short stay. The thoughtful touches on our arrival were greatly appreciated. Dalene took such good care of us during our stay, and her breakfasts are simply unforgettable! We will gladly return during our next holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Perfekte oornag verblyf. Die kamers is goed ingerig en ons het goed uitgerus. Ons sal definitief weer van The Wild Fig gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Relaxing. We had a lovely overnight stay at the Wild Fig. The accommodation was very comfortable and the beds were well suited to a wonderful night's sleep. The back garden where the unit is located provided a very relaxing setting. The owner and hostess were very welcoming and helpful throughout our stay. I definitely recommend the Wild Fig to anyone coming through or near the Durbanville area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Stil en rustig. Aanvaarbaar. Stort se vloerteëls is seepglad. Parkeerruimte is 'n probleem en voertuig is nie veilig nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Dalene
The Wild Fig
Parkeerruimte is oorgenoeg as mens gewoond is aan 'n dorpsbestuur en parkeer. Ek verstaan dit is moeilik vir sommige bejaardes om in 'n tru rut te ry vir 10 m. Ek weet ook nie op grond van wat u: ''voertuig is nie veilig nie'' maak nie. As u van 'n baie onveilige omgewing reis, kan ek miskien u angs verstaan? Ons het kameras, ligte, sekuriteitsmypy, straatkameras wat gemoniteer word, ens.

Retha B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Wonderlike gasvrou, pragtige blyplek, smaaklike ontbyt. Ek het heerlik gebly in hierdie wonderlike gastehuis. Sal altyd hier bly wanneer ek Kaapstad besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Dalene was hospitable and the room more than exceeded my needs. The room was clean and tidy, exactly as per the photos. Big bathroom with heated towel rails, electric blankets on the bed. WiFi was excellent and I could work seamlessly. Dalene's staff are excellent and polite. I enjoyed my stay very much and shall stay there again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netjies en verwelkomend. Ek en my ma het al 2 keer by The Wild Fig gebly. Dit is altyd skoon en netjies. Die eienaar is ook baie vriendelik en verwelkomend. Ons sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly en sal weer gebruik maak van die fasiliteit. Alles was reg gewees en in plek - ek het werklik geen klagtes nie. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Kendal Street, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYfKEx5Puvz7prPkSu3JxbDOpgIByKVGnK0pVVN7pTOuB9ydRgk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 146 Kendal Street Eversdal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86091336372 18.645035626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang