Successfully reported
+24

The Wild Fig

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Kendal Street, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat 2-slaapkamer suite aan die een kant van 'n privaat woning, maar met sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Die 'toesluit en gaan'-suite het 'n ontspanne, stylvolle en privaat gevoel.

Die suite het 2 slaapkamers. Die kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Gang verbind die 2 slaapkamers, met die gedeelde badkamer tussen die 2 kamers. 'n Omskakelaar hou die internet aan en die akkommodasie het spesiale litiumbolle vir lig tydens beurtkrag.

Daar is 'n gaste-area met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, en tee en koffie word voorsien. Breekware en eetgerei is beskikbaar indien jy 'n maaltyd wil warm maak en dit buite op die patio wil hê. 'n Slim-TV met Netflix is in elke kamer beskikbaar, asook veselinternettoegang. Groot skuifdeure maak oop na 'n tuin en houtdek met stoepmeubels.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Annelise B
Saam met vriende
5.0
Netjiese en gerieflike verblyf. Sien sterre.
Aug 2025
Christopher V
Besigheidsreis
5.0
Idyllic. A beautiful, comfortable room with excellent service and extremely accommodating hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Véronique Et Fabrice B
Saam met lewensmaat
5.0
Parfait. We thoroughly enjoyed our 2-night stay at Wild Fig. The bed was very comfortable, and the facility area, with a small fridge, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Francois V
Gesin met tieners
5.0
Perfekte oornag verblyf. Die kamers is goed ingerig en ons het goed uitgerus. Ons sal definitief weer van The Wild Fig gebruikmaak.
Mrt 2025
Jonathan S
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing. We had a lovely overnight stay at the Wild Fig. The accommodation was very comfortable and the beds were well suited to a won...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 146 Kendal Street, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wild Fig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 146 Kendal Street, Eversdal, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYfKEx5Puvz7prPkSu3JxbDOpgIByKVGnK0pVVN7pTOuB9ydRgk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 146 Kendal Street Eversdal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.86091336372 18.645035626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang