Successfully reported
+52

The Wild Olive Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Jim van der Merwe, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 825 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Wild Olive Gastehuis bied luukse en gemaklike gastekamers. Die gastehuis is in Centurion geleë, naby verskeie winkelsentrums, restaurante, sowel as die Gautreinstasie en Lanseria, en OR Tambo Internasionale Lughawens.

Verblyf by Die Wild Olive Gastehuis bestaan uit 16 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of twee enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daarbenewens bevat elke kamer gratis WiFi, 'n TV met geselekteerde DSTV-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkering vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Paul H
5.0
Die kamer was goed ingerig en gemaklik. 'n Baie goeie ontbyt is voorsien. Baie lekker gebly. Ligging vir my was perfek.
Aug 2025
H J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Baie netjiese gastehuis met vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel.
Jul 2025
Alvin J
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, friendly and a great place to stay over not just one night but for a few days. Pleasant and well rested.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Sunette N
Saam met lewensmaat
5.0
Gereiflik, skoon en veilig! Baie dankie vir jou vriendelike diens. Ons het heerlik oornag en die ontbyt was baie lekker! Ons sal beslis weer kom, indi...
Sien meer
Nov 2024
Jack J
Saam met vriende
5.0
Professional. Very nice. Professional and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 83 Jim van der Merwe, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink The Wild Olive Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 825
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 825
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Jim van der Merwe, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22568a98bea4fdfb74a0df01883dabaa7168c1ea86fcf7ae1faaf9f7ab08732fa0d379def1e349d84f2893e4cf488b4258b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 83 Jim van der Merwe Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.8421309 28.176028
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang