Successfully reported
+124

The Wild Olive Sanctuary Akkommodasie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kromme Rivier, Off the N10, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wild Olive Sanctuary Akkommodasie skuil in die skilderagtige Kromriviervallei en bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf-opsies op 'n rustige plaas. Dit is perfek vir paartjies, gesinne en vriende en die verblyf is 'n rustige toevlugsoord met asemrowende berguitsigte en toegang tot nabygeleë besienswaardighede.

Die selfsorghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met en suite-badkamers en gaste in die oorblywende 2 kamers deel 'n badkamer. Die huis sluit 'n plaasstyl-kombuis, 'n sitarea met sitplek, 'n eetarea en 'n groot stoep vanwaar gaste die skilderagtige omgewing kan bewonder.

Daar is ook aparte kothuise met oopplan-leefareas en privaat slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kothuis het 'n kombuisie wat met basiese toebehore soos 'n yskassie, induksiestoof, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus is. Die vierslaapkamerkothuis, Riverside & Vredeland, bied 2 volledig toegeruste kombuisareas.

Alle verblyf bied toegang tot braaigeriewe, WiFi en parkeerplek op die perseel. Gaste kan aktiwiteite op die perseel, soos stap, draf en fietsry op die plaasroetes geniet. Die verblyf is naby besienswaardighede soos die Addo Olifant Nasionale Park en die Shamwari Privaat Wildreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sreandi Koen / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Kromme Rivier, Off the N10, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Wild Olive Sanctuary Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kromme Rivier, Off the N10, Paterson, 6130, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf202ac2adb4e19503951745581a60670483f14ffd9f8288fe8e4277308c3846b3a26339fadd51a8fbe87b9afbb3b230b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm Kromme Rivier Off the N10 6130 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347435023427 25.867124843997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang