The Wild - Bush camp
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Die Vleie Road, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Wild - Glamping is onder die bome versteek en is die perfekte en eksklusiewe buitelug-glanskampervaring met volop voëls in die nabye natuur.
Die Wild - Boskamp het 'n Lodge Tent en 'n Cabin Tent.
Die Lodge Tent het 'n koningingrootte-bed met 'n dubbelslaapbank wat 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.
Die Cabin Tent het 2 enkelbeddens wat 2 volwassenes of 2 kinders kan akkommodeer.
Gaste het toegang tot 'n privaat sondek met 'n braai-area wat 'n uitsig bied oor die berge en gedeeltelike meer-uitsigte het. Daar is ook 'n volledige kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof en groot yskas, eetgerei, breekware, potte en panne.
'n Ingeslote buitestort en toilet is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lorette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15 Die Vleie Road, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wild - Bush camp het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Die Vleie Road, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang