Nest24 Evans Park
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Corwen Road, Evans Park, Johannesburg, 2091, Gauteng
-
Vanaf
R720R648 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nest24 Evans Park is 'n knus toevlugsoord in Evans Park, Johannesburg, en bied slaapplek aan 2 gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek.
Die oopplan-suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n werkspasie en 'n TV. WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Die suite is geskik vir beide kort en lang verblyf, wat dit ideaal maak vir sakereisigers, ontspanningsoekers en diegene wat op soek is na 'n naweekwegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madoda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 24 Corwen Road, Evans Park, Johannesburg, 2091, Gauteng
- Gaste dink Nest24 Evans Park het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Corwen Road, Evans Park, Johannesburg, 2091, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang