The Willow Suite
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola Street, Larola Unit 35, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Willow Suite is 'n bekoorlike eenheid in die skilderagtige dorpie Clarens, wat in die Malutiberge van die Vrystaat geleë is. Clarens is bekend vir sy artistieke sjarme, geplaveide strate en asemrowende natuurskoon, en bied 'n rustige ontvlugting vir natuurliefhebbers en avontuursoekers.
Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n slaaparea wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Daar is 'n rusbank en 'n TV asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Trap lei na 'n solderarea met 'n dubbelbed.
Die patio het 'n buite-eetarea en 'n uitsig oor die pragtige tuin. Gratis WiFi, 'n braai en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan die Golden Gate Hoogland Nasionale Park, die Clarens Village Natuurreservaat en verskeie staproetes verken. Die area is ook gewild vir perdry, visvang en kanovaart en besoekers kan die dorp se lewendige kuns- en kunsvlyttoneel ervaar, die Clarens-brouery besoek, of 'n ete by een van die bekoorlike restaurante geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Micaela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Larola Street, Larola Unit 35, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Willow Suite het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larola Street, Larola Unit 35, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang