The Willow
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV en die kamer deel 'n badkamer met kamer 3 wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die hele huis, insluitend die 3 gastekamers, die kombuis en die sitarea kan op versoek deur groepe van tot 5 gaste bespreek word. 
'n Mikrogolf en 'n ketel is beskikbaar op versoek. 
'n Bababedjie of 'n matras en beddegoed vir 1 kind kan op versoek voorsien word. 
Rook is verbode in die kamers. 
Let asb. dat daar twee klein hondjies op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is skuifdeure en 'n stoep met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die hele huis, insluitend die 3 gastekamers, die kombuis en die sitarea kan op versoek deur groepe van tot 5 gaste bespreek word. 
'n Mikrogolf en 'n ketel is beskikbaar op versoek. 
'n Bababedjie of 'n matras en beddegoed vir 1 kind kan op versoek voorsien word. 
Rook is verbode in die kamers. 
Let asb. dat daar twee klein hondjies op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kompakte kamer is ideaal vir 'n enkelgas of sakereisiger. Dit het 'n enkelbed en deel 'n badkamer met kamer 2 wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die hele huis, insluitend die 3 gastekamers, die kombuis en die sitarea kan op versoek deur groepe van tot 5 gaste bespreek word. 
'n Mikrogolf en 'n ketel is beskikbaar op versoek. 
'n Bababedjie of 'n matras en beddegoed vir 1 kind kan op versoek voorsien word. 
Rook is verbode in die kamers. 
Let asb. dat daar twee klein hondjies op die perseel woon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Wilger Street, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang