Successfully reported

The Willows Garden Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die tuin woonstel is in 'n veilige area geleë, ten volle toegerus met al huisraad. Die tuin woonstel is in 'n veilige, sentrale area geleë, naby aan verskeie ondernemings. Dit is ten volle toegerus met al huisraad vir 'n vinnige oornag of selfs vir 'n langer tydelike tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Baie lekker, mooi plek, stil en veilige omgewing. Baie goed toegeruste plekkie, definitief bogemiddeld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Skoon en netjies, ons het lekker gebly. Sal beslis weer daar bly. Die gasheer was baie vriendelik en het seker gemaak ons is gemaklik toe daar 'n kragonderbreking was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

HANS Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Bee Bee Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA123a5e92b83031ac39dac4cfd54c74c748d0879a43d71e386fca3ad5eda7185c6a6d130cc7810af84fec8291cdd514dd63df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 17 Bee Bee Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.754298947266 28.316254991312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang