Successfully reported

The Willows Self-catering Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Martha V
1 nag
5.0
Mei 2024

Het heerlik geslaap. Heerlik, ek kan hulle aanbeveel. Die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yakub
The Willows Self-catering Apartments
Baie dankie.

Zander B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon en veilig. Mooi skoon en alles funksioneel. Die bad lek 'n bietjie, asook die wasbakke. Andersins perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yakub
The Willows Self-catering Apartments
Hi Thank you, the bath and wash basin has been attended to.

Wickus V
1 nag
3.2
Apr 2025

Bietjie teleurgesteld. Raas baie want naby die hoofweg. Badkamers kort baie aandag.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Skoon en baie netjies. Ons was vriendelik verwelkom en kon later uitboek. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yakub
The Willows Self-catering Apartments
Thank you

Zonika J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Fantasties. Ja, dit was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Was aangenaam. Sou lekker gewees het as daar 'n elektriese prop was om ons fone te charge. Sou ook lekker gewees het om die bedliggies aan albei kante te kon gebruik. Water sou ook 'n lekker gebaar gewees het, mens drink eenvouding nie meer kraanwater nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stafford M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Home from home. I love that you had your own flatlet with everything you need. Spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
1 nag
5.0
Jul 2022

Aangenaam verras. Die eenheid is regtig baie netjies ingerig en nogal ruim. Het niks gekort nie. Blitsvinnige ingeklok. Het in kamer 5 gebly en was verras oor die stilte op 'n Saterdagaand. Sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yakub
The Willows Self-catering Apartments
Thank you.

Yandisa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Great place and great service. Excellent service we received frkm the moment we stepped into the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justice M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Pleasant. The place was everything I expected and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yakub
The Willows Self-catering Apartments
Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yakub Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 610
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 610
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Barney Molokwane and Paul Kruger Street, Trichardt, 2300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcLkPP205qQAVHJFegHOjngKfcJtQb6gBdRI4nEjlBCVpxqvJHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Corner of Barney Molokwane and Paul Kruger Street Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.485756766132 29.227454998217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang