Successfully reported

The Wooden Fish

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Abongile J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Riana and Luther are just out of this world. Very helpful and considerate. Home away from home. Riana and Luther are helpful and very considerate. The apartment is modern and has everything one would need. There are braai facilities, a huge balcony with a nice view. It was cold and they provided a heater for the young ones. I arrived late one night and they recommended some places nearby to get dinner. I had nice chats with knowledgeable people who put our interests first. The area is safe and has armed security patrolling day and night. The apartment is very spacious and the kitchen has everything. I enjoyed our stay and would definitely go back very soon. Seven star experience. Indeed, home away from home. Big ups to the owners. May God richly bless and keep them for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We will definitely stay here again and recommend it to all we know and meet. From the moment we walked in, we were blown away. From stunning decor, luxurious linen, exquisite en-suite bathroom, modern, comfortable and spacious rooms to a well-equipped kitchen, absolutely nothing is left to chance. We enjoyed breakfast on the stunning large private wooden deck with beautiful views. The location was perfect for our needs. Thank you to our wonderful hosts for their kindness, friendliness and sound advice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig, baie lekker. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies, regtig van hoë standaard. Die uitsig van die stoep is baie mooi. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sielsgenot en vrede. So dankbaar. Riana en Luther het ons geseën met pragtige en netjiese verblyf. Die uitsig is asemrowend mooi. Alles wat jy nodig het, is daar. Die plekkie was vir ons so mooi en ruim genoeg om gemaklik rus en vrede te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Riana is 'n fantastiese gasvrou. Die eenheid bied alles en meer! Dit is netjies. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal beslis weer by The Wooden Fish gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Wooden Fish
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Mariana. Jul is altyd welkom. Vriendelike groete Riana

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Een heerlike kuier en lekker ontspan. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Wat 'n aangename verassing. Riana en Luther het ons vriendelik verwelkom. 'n Ruim gastehuis met alles wat mens nodig het en nog meer. Hy het die mooiste uitsig en lekker stoep. Onder is die braai waar mens lekker verder onder dak kan kuier. Ek beveel hierdie plekkie graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik. Heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Virgilio N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Perfect! A truly special place that is beautifully and comfortably decorated. Very well equipped for self catering. This is 5 star at a very affordable price. The hosts are incredibly friendly, attentive and full of useful advice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Wooden Fish
Thank you so much for the kind words and compliment. Regards, Riana Niemand The Wooden Fish

Esta B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Was baie lekker en het baie tuis gevoel en goeie waarde vir geld. Baie dankie aan Riana en Luther vir hul gasvryheid. Die woonstel is luuks, modern, skoon en baie goed toegerus. 'n Bonus is die ongelooflike mooi uitsig vanaf die balkon. Dankie vir die lekker bly in julle plek. Sien julle beslis gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

It felt like home, had a lovely stay. We had a lovely stay, it will definitely be our go to place from now on. The owners are lovely and we enjoyed chatting with them. The place is clean and very well equipped. It felt like home! Our little one enjoyed it as well and didn't want to leave. It's close to the beach and shops but our favorite part was the amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kanfer Street, Reebok, Mossel Bay, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47158bf465b8be657656098fddb96e1ae4caee2df819b88d7ff271615fe5835cfd467288faf885afa1d6151d20cb0ef631f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 13 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071521898347 22.167383215779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang