Successfully reported
+46

The Wool House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 31 of Farm Carolina Town & Townlands, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wool House bied lieflike oornagverblyf op 'n pragtige plaas wat ideaal geleë is 5 km buite Carolina. Met skape, donkies, varke en perde wat jy kan sien en af en toe hoor, is dit die ideale wegbreek vir 'n paartjie, 'n alleenreisiger of 'n sakereis.

Dié gastehuis bied 'n opsie van 3 kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Hierdie kamer het ook 'n tee- en koffieskinkbord en 'n patio met lieflike uitsigte oor die omliggende plaas waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet voordat hulle hul dag begin.

Gaste het volle toegang tot die restaurant en kroeg op die perseel waar hulle 'n ete kan geniet. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Braai
Kamerdiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Francois O
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, stil en netjies. Baie lekker gastehuis. Kon die wedstryd tussen Springbokke en All Blacks by die restaurant langsaan kyk!
Sep 2025
Sandra G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasiese verblyf. Was hartlik verwelkom en na ons ingeboek het, het die eienaar ons opgegradeer na die 'honeymoon' suite. Alles was netjies en skoon...
Sien meer
Sep 2025
Annelize B
5.0
Mense awesome, kamers puik, baie rustig, die restaurant baie goeie diens en kos! Het baie lekker gebly!
Feb 2025
Gert Cronje C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely great. Very relaxing, we absolutely loved the farm environment and enjoyed listening to Pablo the donkey singing his excited...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
George W
5.0
A very unique and interesting farm style setting! Enjoyed it thoroughly! We were welcomed by our host on arrival and settled into very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pieter Luttig
Wihan

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 31 of Farm Carolina Town & Townlands, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink The Wool House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 31 of Farm Carolina Town & Townlands, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc888718a3cf0447c679f8cec3f93531ae18b2d43d36525500a08f34d799248e160876c81dd70b6cfaa42e9eb707087451b04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Portion 31 of Farm Carolina Town & Townlands Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -26.04707736137 30.123438995106
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang